Successfully reported
+21

Toit se Kooi

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Grysbok Street, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Toit se Kooi is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Buffelsbaai in die Wes-Kaap. Hierdie huis is 'n ideale verblyf vir vriende en familie wat op soek is na verblyf waar hulle naby die strand kan ontspan.

Dié huis het slaapplek vir tot 9 gaste in 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste drie slaapkamers en 1 badkamer is in die hoofhuis geleë, terwyl die vierde slaapkamer en tweede badkamer in die aangrensende woonstel is. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede en derde slaapkamers albei met 2 enkelbeddens ingerig is. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n patio met braaigeriewe, 'n buitestort om die strandsand af te spoel, en parkeerplek van die straat af. Daar is ook 'n motorhuis wat 'n vrieskas bevat vir die gaste se insae. Hierdie eiendom is ongeveer 150 m van Buffelsbaai se strand af en is naby winkels, restaurante en naburige dorpe soos Brenton-on-Sea en Knysna.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 63

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 35 Grysbok Street, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Toit se Kooi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Grysbok Street, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1cb8490af254a27d6f6b58fd661c7014589efd14819ab660fabfd34355d409408342ec9e7be8cc600747362f86f941ca65e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 35 Grysbok Street Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.084978303646 22.972545253373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang