Successfully reported

Tokka-Tokka

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Joanita T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlike verblyf en waarde vir geld. Ons het heeltemal gebly. Dit was presies soos geadverteer. Definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alvecia E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Amazing. The aunt and uncle there are very friendly. Toka Toka is like a home away from home and they have everything you need there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Beste prys. Baie lekker, netjies, veilig en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clint H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

It was comfortable and clean, close to all places where I needed to be. Everything I needed was there and the place suited all my needs. Lizaan was very kind and helpful, and she really goes out of her way to help and make a person feel at home. I hereby want to thank her again. I have had 2 stays there and there will be many more in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caryn J
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Peaceful. Very peaceful, relaxing, comfortable. Felt as if I was at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoline F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker gebly en lekker geslaap! Die gasheer is baie vriendelik. Die plek was baie netjies en ons het die privaat braai area buite geniet. Daar is ook 'n lekker binnebraai area vir koue aande. Die stort se water was heerlik warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Goed. Lekker gebly vir die 1 nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Waarde vir jou geld. Wat 'n verwelkoming, gasvryheid, netjies, veilig gevoel, motor was veilig. Beveel dit sterk aan. Dankie vir die verwysing waarmee julle ons gehelp het. Dit was die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Earnel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker. Fantastic, host friendly, open and talkative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette N
1 nag
5.0
Mei 2025

Vriendelik, skoon, netjies, gasvry. Lieflike plek en mense. Sal weer daar bly en vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 790
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Buitekant Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e4619f1b6931fd6e1402c62b86882842f1ac0493e65a29b818c3ef57c00874a62b108bf844284969820095c73be7a4d70a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 4 mense 102 5 1 5 48 Buitekant Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.606682654181 22.200597288937
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang