Tokka-Tokka
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 48 Buitekant Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R790 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
            Tokka-Tokka is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 4 mense in Oudtshoorn.
Hierdie eenheid het ’n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer, ’n badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n enkelbed. Daar is ’n enkelslaapbank in die leefarea. Die privaat badkamer het ’n stort en aparte toilet.
Die oopplan-kombuis is met ’n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word.
Oudtshoorn bied ’n verskeidenheid doendinge soos stap- en voetslaanroetes, bergfietsry en 4x4-roetes. Gaste kan ook ’n wye verskeidenheid doendinge soos die Kangogrotte, die volstruisplaas, Cango Wildlife Ranch en die CP Nel- of CJ Langenhoven-museum besoek.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lizaan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 102
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 48 Buitekant Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Tokka-Tokka het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 48 Buitekant Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang