Successfully reported

Tolbos 5

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Isabel J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Dit was 'n wonderlike voorreg en groot lekkerte. Die pragtigste ruim woonhuis. Die uitsig op die see is die beste in Paternoster. Toegang tot die see is letterlik 'n paar meter. Om so op die stoep te sit en die see te bewonder, maak dit rustig in jou binneste. Die sonsondergang verander in sekondes van mooi na mooier! Ons kom vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1905

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 5 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Tolbos Street, Bekbay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9a8a08862bbd8176d2700eee23b8914405f15da72062eca2fab55c52998a3d6a365a9795678c9cf4a66bed1d83f522d8ace?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 5 Tolbos Street Bekbay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.813049488441 17.881855408041
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang