Toll Inn Guest Farm
Beskrywing
Dit is die enigste kamer op die eerste verdieping wat via 'n trap na 'n klein houtdek bereik kan word. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n bad en handstort. Dit is toegerus met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Let asseblief daarop dat hierdie kamer slegs geskik is vir 'n paartjie of enkelpersoon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Konferensiegeriewe moet vooraf bespreek word.
Beperkte, gratis WiFi is beskikbaar. 'n Ekstra koste sal vir ekstra WiFi gehef word.
Spesiale reëlings moet vir laat aankomste getref word.
Moenie Toll Inn se handdoeke vir vloere, swem of deurmatte gebruik nie.
Rapporteer breekskade of skade aan enige eetgerei of eiendom van Toll Inn.
Jy sal verantwoordelik gehou word vir alle skade en beskadigde items in en om die kamers en vuurmaakplekke.
Ontbyt is beskikbaar teen R85 per persoon.
Kinders tussen die ouderdom 0 en 6 betaal nie vir ontbyt nie.
Kinders tussen die ouderdom 7 en 16 betaal 50% van die onbytfooi.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamer 1 het toegang tot 'n stoep. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n broodrooster.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, ketel en broodrooster insluit.
Huisreëls
Konferensiegeriewe moet vooraf bespreek word.
Beperkte, gratis WiFi is beskikbaar. 'n Ekstra koste sal vir ekstra WiFi gehef word.
Spesiale reëlings moet vir laat aankomste getref word.
Moenie Toll Inn se handdoeke vir vloere, swem of deurmatte gebruik nie.
Rapporteer breekskade of skade aan enige eetgerei of eiendom van Toll Inn.
Jy sal verantwoordelik gehou word vir alle skade en beskadigde items in en om die kamers en vuurmaakplekke.
Ontbyt is beskikbaar teen R85 per persoon.
Kinders tussen die ouderdom 0 en 6 betaal nie vir ontbyt nie.
Kinders tussen die ouderdom 7 en 16 betaal 50% van die onbytfooi.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die Stalls het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die dubbelbed, en suite-badkamer en 'n kombuisie is op die onderste verdieping en het toegang tot 'n stoep en het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, koffie- en teemaakgeriewe, ketel, broodrooster en 'n bietjie eetgerei. Die solderarea het 3 enkelbeddens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Konferensiegeriewe moet vooraf bespreek word.
Beperkte, gratis WiFi is beskikbaar. 'n Ekstra koste sal vir ekstra WiFi gehef word.
Spesiale reëlings moet vir laat aankomste getref word.
Moenie Toll Inn se handdoeke vir vloere, swem of deurmatte gebruik nie.
Rapporteer breekskade of skade aan enige eetgerei of eiendom van Toll Inn.
Jy sal verantwoordelik gehou word vir alle skade en beskadigde items in en om die kamers en vuurmaakplekke.
Ontbyt is beskikbaar teen R85 per persoon.
Kinders tussen die ouderdom 0 en 6 betaal nie vir ontbyt nie.
Kinders tussen die ouderdom 7 en 16 betaal 50% van die onbytfooi.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié eenheid is 'n tweeslaapkamer-ateljee met 'n ruim sitarea en 'n aparte kombuisie. Daar is 1 badkamer met 'n groot stort. Die een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die sitarea het 'n slaapbank op versoek. Die kombuis het 'n stoof, yskassie en 'n mikrogolfoond. Die eenheid is volledig toegerus vir selfsorg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Konferensiegeriewe moet vooraf bespreek word.
Beperkte, gratis WiFi is beskikbaar. 'n Ekstra koste sal vir ekstra WiFi gehef word.
Spesiale reëlings moet vir laat aankomste getref word.
Moenie Toll Inn se handdoeke vir vloere, swem of deurmatte gebruik nie.
Rapporteer breekskade of skade aan enige eetgerei of eiendom van Toll Inn.
Jy sal verantwoordelik gehou word vir alle skade en beskadigde items in en om die kamers en vuurmaakplekke.
Ontbyt is beskikbaar teen R85 per persoon.
Kinders tussen die ouderdom 0 en 6 betaal nie vir ontbyt nie.
Kinders tussen die ouderdom 7 en 16 betaal 50% van die onbytfooi.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R58, Lady Grey Road, 10 km's out of Aliwal North, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang