Successfully reported
+47

Toll Inn Guest Farm

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R58, Lady Grey Road, 10 km's out of Aliwal North, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Toll Inn Guest Farm bied gerieflike verblyf in selfsorg-eenhede in 'die tolwagtershuis of -stalle' wat die Tolkompleks gedurende die laat 1800's gebruik het. Toll Inn Guest Farm is 10 km buite die klein dorpie Aliwal-Noord geleë.

Verblyf word gebied in smaakvol versierde slaapkamers. Al die slaapkamers het toegang tot 'n buitestoep en is toegerus met 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n broodrooster, en 'n tee- en koffieskinkbord, asook 'n TV met sekere DStv-kanale. Beperkte, gratis WiFi-toegang is beskikbaar. Gaste het toegang tot braaigeriewe, braaihout en veilige parkeerplek. Konferensiegeriewe is ook beskikbaar en moet vooraf bespreek word.

Toll Inn Guest Farm is 'n ideale basis vanwaar jy die omliggende area kan verken, wat doendinge bied soos voetslaan in die heuwel rondom die plaas, visvang, asook swem in die Kraairivier, en staptogte langs die rivierroete. Die manjifieke sesboog-sandsteenbrug, wat in 1881 gebou is, is nou 'n Nasionale Monument, wat die ingang van 'The Inn bewaak.' van die vervoerryers wat hul ware na die bergdistrikte Herschel, Lady Grey, Barkly-Oos en Rhodes vervoer het, sou hulle hierdie brug oorsteek nadat hulle die nag by 'The Old Inn' deurgebring het.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Ronel B
5.0
Baie genotvol. Baie vriendelike gasvrou, puik fasiliteite, netjies, rustig en baie veilig. Sal beslis weer daar oorbly.
Aug 2025
Robin S
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en interessante omgewing. Ons sal weer soentoe gaan, baie lekker omgewing.
Des 2024
Catherine F
Saam met lewensmaat
5.0
Net die plek vir 'n lekker wegbreek. Baie gawe mense gaan uithul pad om jou welkom en gemaklik te laat voel en dis absoluut pragtig daar. Dankie Charm...
Sien meer
Sep 2024
Mart-marie P
Saam met vriende
5.0
Net die regte plek om te rus en te herlaai voor jy verder ry! Heerlik! Lekker warm geslaap, so mooi daar! Charmaine doen soveel moeite om almal tuis t...
Sien meer
Sep 2024
Jeandri L
Saam met lewensmaat
5.0
Historiese omgewing. Spesiaal! Baie goeie diens en bederf met heerlike bottel rooiwyn. Dankie.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Charmain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R58, Lady Grey Road, 10 km's out of Aliwal North, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink Toll Inn Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R58, Lady Grey Road, 10 km's out of Aliwal North, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d8HgSwK5URJxhB9pndAjSLWlHHMF9kyZu4TvkkWP8KZPMq87n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 83 5 1 5 R58, Lady Grey Road 10 km's out of Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.736450685323 26.783169718583
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang