Toni's Cottage
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 113 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Toni's Cottage is 'n bekoorlike gastewoonstel wat op die eienaar se eiendom in die hartjie van Graaff-Reinet geleë is. Perfek vir alleenreisigers of paartjies, hierdie knus en gerieflike ruimte bied 'n rustige verblyf met maklike toegang tot die dorp se historiese besienswaardighede, restaurante en winkels.
Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, en die eenheid het ook 'n instap-kleedkamer. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die eenheid het 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel met stoele en 'n TV met 'n Apple Box wat Netflix en YouTube bied. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid maak oop op 'n patio met buitesitplek en gaste word veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek bekostig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Toni Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 113 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Toni's Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 113 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang