Successfully reported
+37

Tonquani Cottage 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Cherry Lane, Knynsa, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 295 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tonquani Cottage 1 is geleë in 3 hektaar se rustige, aangelegde tuinruimte op die eienaar se eiendom wat gerieflik geleë is sowat 1 km vanaf die Knysna-strandmeer, 3 km vanaf die middedorp, winkels en Knysna-waterfront. Hierdie landgoed is die perfekte Tuinroete-toevlugsoord vir gesinne, paartjies of groepe vriende wat hierdie pragtige kusdorpie wil verken.

Dié grondvlak-kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers deel 1 badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak.

Die sitarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel met stoele. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Dié kothuis het 'n privaat tuin, sondek en 'n vuurput.

Gaste het toegang tot die gedeelde swembad, trampolien en rollende grasperke asook 'n braai- en vermaakarea. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie kothuis is die perfekte toevlugsoord vir gesinne, paartjies of groepe vriende wat hierdie pragtige kusdorpie en die Tuinroete wil verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Ligging

  • 1 Cherry Lane, Knynsa, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 295
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 295
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 295
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Cherry Lane, Knynsa, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f300ef74c9b56feea30a04213d9a6844626b8a7a16dd23acf0562f4ddd0494f0e193b069ed1f708df853c3d5aeb840c5b4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 295 per nag, vir 2 mense 1 Cherry Lane Knynsa 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -34.0316021 23.01379479577
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang