Took's Corner
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Took's Corner, Pierre van Ryneveld, 0157, Gauteng
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Took's Corner is 'n knus selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Pierre van Ryneveld. Die eiendom is binne maklike bereik van winkelsentrums (Castle Gate, Irene Mall), Unitas Hospitaal en Kloof Hospitaal.
Die oopplan-woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste.
Verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe is in die woonstel ingesluit. Die leefarea het 'n TV met DStv en sitplek. Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkering agter die hek, 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Amie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 2 Took's Corner, Pierre van Ryneveld, 0157, Gauteng
- Gaste dink Took's Corner het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Took's Corner, Pierre van Ryneveld, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang