Top Flat @ 121
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 121 Beach Road, Gordans Bay, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R2 220 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Top Flat @ 121 is teenoor Sunset Beach in Gordonsbaai, 'n hawedorp in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale keuse vir gaste wat op soek is na verblyf naby die see.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 5 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 1 enkelbed het. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond.
Gaste kan pragtige see-uitsigte vanuit elke area van die huis geniet. Die woonstel is gerieflik geleë net 'n kort entjie van die strand, winkels en restaurante in die omgewing af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 127
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 121 Beach Road, Gordans Bay, 7140, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 121 Beach Road, Gordans Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang