Topanga 16
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colin Street, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hierdie grondvloerwoonstel is geleë in die veilige Topanga-kompleks in Uvongo. Dit is gerieflik geleë naby St Michael's Beach, Uvongo Beach en Manaba Beach, wat dit die ideale plek maak vir 'n kuswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die tweede badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, wasmasjien, stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien ook as 'n eetkamertafel met stoele, en die leefarea is gemeubileer met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop na die privaat patio, wat buitemeubels het. Gaste het toegang tot die twee gedeelde swembaddens, die kinder- en volwassenespoel, en die braaigeriewe. Toegewysde veilige parkering is binne die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kgabi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Colin Street, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Topanga 16 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colin Street, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang