Topanga 18
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 78 Nicholson Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R780 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Topanga 18 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks spog met 2 swembaddens, 'n braai-area en is naby die strand.
Dié woonstel op die grondvloer bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-stort; hierdie kamer maak oop op 'n patio-area. Die tweede slaapkamer is ook toegerus met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die goed toegeruste, oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n ingeboude oond met 'n stoof, 'n ketel en 'n broodrooster.
Die aangrensende sitkamer het 'n slim-TV en lei na die patio. 'n Motorafdak is beskikbaar vir 1 motor om onder te parkeer. Topanga 18 is ook naby 'n Spar-supermark, 'n paar restaurante en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die Margate-omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 414
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 78 Nicholson Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Topanga 18 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 78 Nicholson Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang