Successfully reported

Topanga 43 Woonstel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Elré V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gerieflik, baie veilig en baie naby aan die strand. Die woonstel was skoon, gemaklik en het alles gehad wat ons nodig gehad het, vir ons kort verblyf. Die braai area en swembaddens was silwer skoon en netjies. Ons parkeerplek was naby die woonstel wat ons bespreek het. Alhoewel ons vergeet het om te noem dat ons met twee voertuie gaan, was daar genoeg ekstra, veilige parkeerplek vir nog voertuie voor ons woonstel, binne in die erf. Daar was ook 'n baie vriendelike sekuriteitswag. Baie dankie vir 'n baie aangename verblyf. Ons sal hierdie eenheid beslis weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenna O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Well worth it. The place was nice for the kids; they enjoyed themselves. I thought it would be an issue that there was no WiFi, but it was actually good because the kids got to enjoy the place and even made some new friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eldre Jansen Van R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Naby die strand, loopafstand, gerieflik, veilig en baie netjies! Fantastiese, skoon en goed geleë. Sal beslis weer gebruik maak van hierdie eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Tidy, well maintained and comfortable. The apartment was comfortable and we had a good stay. I would like to suggest a dishwasher as the dishes needed a good wash before use.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kyle M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

A great experience, we will be back. I'd like to thank the owner for the awesome time we had using his unit in Topanga. The unit is very well equipped which in some holiday places we have stayed in is not the case.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tholakele Q
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Excellent. We had a great time, the house was clean, the pool was clean, and the beach was not far from the flat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Theliswa N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Beautiful. Great place, and very peaceful. Had the time of my life; everything is close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

We had an awesome time. I would definitely recommend anyone with family to go. We enjoyed ourselves. The kids had a lovely time. Just a few things to add: please get fun activities for the kids, maybe a jumping castle and swings. The place was very beautiful. Also, thank you to Billy; he responded immediately. Beautiful view, excellent privacy. We will definitely be back mid-June. Had a small incident where we wanted to use the duvet in the cupboard, but it was dirty and smelly. Overall, a good place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Billy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colin Street, Topanga 43, Uvongo Beach, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fc78a2b10ec2a7343a15054d7d22a9bdc6172260da5d6c5a4d7eb81260b3041b7a99ae03560835fb0bf74f1464a47007b6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 7) 26 5 1 5 Colin Street Topanga 43 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.832571145357 30.396144390106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang