Successfully reported

Tora Rona Hornbill

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marushka H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Wonderful stay everything as promised. This was our second visit to Tora Rona Hornbill and I will keep going back to this beautiful house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

Aangenaam en rustig. Baie lekker gekuier. Lekker rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janet P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lekker gerus. Baie gemaklike plekkie. Alles wat nodig is, is daar. Die inverter werk baie lekker as dit loadshedding is. Baie diere het ook kom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Ideale wegbreek plek as jy van stilte en die natuur hou. Heerlike akkommodasie in die bos met hope geriewe. Ons het die diere wat heeldag en nag om en by die huis gekuier het verskriklik geniet. Privaat en effens afgesonder soos ons daarvan hou en baie veilig. 'n Doen-weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anica Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Lekker bos huisie. Dit was die moeite werd, dis privaat stil en daar kom baie diertjies kuier. Beddens slaap soos 'n droom. Kuier area is lekker gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ma-René M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Mooiste plek en uitstekend toegerus. Het die diere verskriklik geniet! Ons gaan vir seker weer daar gaan bly. Plek is baie toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Asemrowend Ons is baie beïndruk met die verblyf, hul het baie veranderinge gemaak met opgradering, wat wonderlike is. Geen probleem gehad met loadshedding of water nie, WiFi, ysmasjien en skottelgoedwasser is 'n bonus. Plek is baie netjies en skoon, beddens slaap lekker. Als wat mens nodig het is daar. Ons is elke dag besoek deur baie verskillende diere en voëls. Braaiplek buite, asook binne. Baie lekker plekkie, ons beveel dit aan vir enige iemand. Dankie Tora

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2023

Good, comfortable. Our stay was good. Unit nice and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carin
Tora Rona Hornbill
Baie dankie vir die terugvoering. Jammer dat die huis nie 110% skoon was soos wat ons dit wil hê nie. Het dit reeds met die skoonmaakdiens opgevat en hulle sal 110% seker maak volgende keer. Bel dadelik as iets nie reg is nie. Moet nie wag nie.

Melanie F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Rustig in die bos met moderne geriewe. Baie gemaklike en ontspannende vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Wow. Wat n lekker plek om jou naweek te gaan geniet. Skoon en netjies. Waarde vir geld. Baie gesellig en skoon. Alles is daar bring net jou hout en kos saam. Die huis se uitleg is baie prakties en met die swembad 'n fees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carin
Tora Rona Hornbill
Baie dankie vir die terugvoering. Tora Rona streef na kliente diens en om dit so lekker en gerieflik moontlik te maak vir ons kliente.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 771 Hornbill Street, Marloth Park, 1341, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ae13f0c5141c3956ab21746ea53e4031f08089b1b26a8e0fe9c58b0edbcaf169bc5b47965a56def48782d0587e80692e1dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 771 Hornbill Street Marloth Park 1341 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.359438580581 31.760059391402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang