Successfully reported
+22

Tora Rona Olifant

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3679 Olifant, Marloth park, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tora Rona Olifant is in die Natuurbewaringsgebied Marloth Park geleë wat aan die wêreldbekende Krugerwildtuin grens waar diere vrylik tussen al die eiendomme rondloop.

Hierdie eiendom is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede kamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Boonop is daar 2 kinderbeddens in die sitkamer.

Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en maak oop na die kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuisarea loop uit op die patio en beskik oor 'n yskassie, wasbak, banke en gemaklike sitplek. Deur die skuifdeure van die patio het gaste toegang tot 'n plonspoel en buitebraai-area. Daar is ook 'n rugsteun-omskakelaarstelsel om te verseker dat die ligte nie afgaan nie.

Hierdie lieflike huis is naby winkels sowel as die hoofhek geleë indien gaste Kruger wil besoek vir 'n dag se ry.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Melanie C
Gesin met klein kinders
5.0
A solid 5-star experience. Wonderful stay in Marloth Park! My family and I had an amazing time at this clean, cozy home in Marloth Park...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Mark E
Gesin met klein kinders
5.0
Bush brilliance. Peaceful, clean home. Perfectly relaxing with an amazing splash pool and access to all the animals.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Mark E
Saam met vriende
5.0
Relaxation personified. Amazing and convenient place to stay. Will be back for sure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Zani S
Saam met vriende
5.0
Ons het elke minuut geniet. Ons het elke minuut baie geniet by Tora Rona Olifant. Die 'detail' wat die eienaar ingesit het om ons verblyf ekstra spesi...
Sien meer
Aug 2024
Evans C
Saam met vriende
5.0
Uitstekende verblyf vir tot 6 persone en naby genoeg aan die wildtuin. Die beste wat jy kan ervaar teen 'n billike prys, vriendelike diere bure wat wi...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 3679 Olifant, Marloth park, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Tora Rona Olifant het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3679 Olifant, Marloth park, 1340, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83a90432f1a087ee53ed24e8265cd9c0baf0812d9441876d9d08ccf8189bf34a49ea337aab9ee3e23286efc9727012dcf51b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 3679 Olifant Marloth park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.3469927 31.8036442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang