Successfully reported
+18

Tornyn 6

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Tornyn Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tornyn 6 is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in Struisbaai geleë is, en dit is 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike verblyf saam met familie of vriende.

Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en deel die gebruik van die tweede badkamer, wat toegerus is met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser en 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 6. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n binnebraai en 'n TV. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder saambring as hulle DStv wil kyk.

Hierdie eiendom beskik ook oor 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe wat oor die omheinde tuin uitkyk. Vir ekstra sekuriteit het die eiendom 'n alarmstelsel. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van die hawe en winkels af.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Shane G
Saam met vriende
5.0
Great weekend away. Great value for money, check-in was easy and the house was clean upon arrival.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Henk P
5.0
Perfekte ligging en skoon woning. Baie dankie vir 'n mooi skoon huis en alles wat ons nodig gehad het vir 'n heerlike naweek in Struisbaai.
Jan 2025
Jerome P
Saam met lewensmaat
4.8
Excellent stay - value for money. Excellent stay, comfortable house, very suitable for a couple with 2 kids. Pillows can be more comfor...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Jennefer C
4.0
A definite "do again". Beautiful relaxing comfortable home. Enjoyed the birds in the garden. Quiet neighbourhood. Will definitely "do a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Alex L
Saam met vriende
3.8
Rustig. Dit was lekker, maar daar kort 'n braai. Braai is baie klein en net nie lekker om op te braai nie.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 6 Tornyn Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tornyn 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Tornyn Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb57685a8debae926be045d7823c4f23a44a8907b8832fa9a822e14714592bfbcb73c4e62b95fc65c32ce8e284f42a19fd0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 6 Tornyn Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8062198 20.0498282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang