Successfully reported

Tortilla no 3

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.9
Veiligheid
4.5
Larne P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ruim, gesellig en skoon. Pragtige, ruim verblyf en ideaal geleë. Al wat ek negatief kan sê, is daar was nie genoeg koffie, suiker en melk nie, maar gelukkig is daar 'n winkel naby wat ons kinders gou kon stuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Comfortable, convenient, safe. A lovely flat ideally located for someone visiting the hospital or for sports weekends, etc. A few things that need to be fixed and a good clean of the couches, but otherwise a nice spot that is quiet and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.4
Mei 2024

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lintle M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2025

Cold and dusty rooms. The place was not clean and did not have enough heaters to warm the place. I think it's beautiful for summers, not winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag Gesin met tieners
3.0
Jun 2025

Vir net 'n vinnige oornag was dit ok. Dis baie basies. Daar was geen koffie, tee of melk nie. Ook geen winter komberse nie, maar gelukkig was daar verwarmers. Die dubbelbed se matras was gedaan.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nawahl O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Absolutely stunning place love it here. Beautiful place. Felt so at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey H
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2022

Comfortable and affordable. Owner put milk in the fridge for us, much appreciated as we got in very late.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelaine D
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Sep 2022

Good accommodation with facilities, cleanliness and safety. We were happy with the night's stay as it provided all necessary facilities for comfort and security.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eve T
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Aug 2022

Has potential, but needs attention. The stale cigarette smoke smell in the house is very off-putting. Beds are incredibly uncomfortable. The electricity meter 'beeped' after 8 hours of being there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Philip N
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2021

Baie sentraal en gemaklik. Heerlik om die hele huis te kan gebruik veral met die kinders. Met vier kinders wou ons nie kamers in 'n hotel of gastehuis bespreek nie, maar eerder die hele eenheid. Hierdie huis is in 'n kompleks met elektriese skuifhek. Diefwering sorg vir gemoedsrus. Dit is nie uitermate luuks nie maar funksioneel en gemaklik. Ons is van Orania so die kwessie oor veiligheid in die stad was vir ons belangrik. Die eienaar was baie vriendelik en tegemoedkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Antonio Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 President Reitz Street, Westdene, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14636bdd3e5a0a64f83436b8fd97e5f21a2ab18bc78b1686592f0ce463f3a8309ac80879b9b33caea51295488ce39e05e5f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 7) 11 5 1 5 86 President Reitz Street Westdene 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.108079355116 26.210679666865
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang