Tortoise Retreat
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Babiana Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tortoise Retreat is in Langebaan geleë en is 'n uitnodigende kothuis met 'n privaat ingang op die gasheer se perseel en bied 'n gerieflike toevlugsoord vir 2 gaste.
Die kothuis beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea, 'n TV met stromingsdienste en 'n eetarea met 'n kombuisie. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die kombuisie is toegerus met 'n minibar-yskas, enkelplaat-gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Stoep bied ruimte vir ontspanning, en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir gaste.
Tortoise Retreat is gerieflik naby plaaslike winkels geleë, net 2,6 km van Langebaanstrand af, wat dit 'n ideale verblyfkeuse maak vir diegene wat 'n strandwegbreek soek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christopher Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 44 Babiana Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Tortoise Retreat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Babiana Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang