Successfully reported
+30

Toscana Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Gerdine Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Toscana Cottage bied selfsorgverblyf in Gqeberha (Port Elizabeth). The Cottage is geleë in die luukse kusvoorstad Summerstrand en naby al die groot Gqeberha (Port Elizabeth) besienswaardighede wat The Boardwalk en Casino Complex insluit, met uitstekende restaurante, vermaak vir volwassenes en kinders.

Hierdie Toskaanse-styl instansie bied gaste uitstekende, skoon en gerieflike selfsorgverblyf met ontbyt beskikbaar as 'n opsionele ekstra, in óf die kothuis met 3 slaapkamers wat 6 mense kan akkommodeer; die suite met 2 slaapplekke, of die Deluxe-eenheid.

Elke eenheid het 'n privaat ingang. Die eiendom word deur 'n afstandbeheerhek bereik en het veilige parkeerplek. Daar is baie doendinge en besienswaardighede in die area soos Shark Rock Pier, die hoofswemstrand, of Hobie Beach asook die talle inkopiegeleenthede, alles binne 'n 3-kilometer radius.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Geraldine K
Saam met lewensmaat
5.0
Good place. Great! I will book again and recommend it to my friends and family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Nico L
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Generally brilliant. Friendly. Beautiful. Warm and comfortable stay. Will definitely book here again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Debbie N
Saam met lewensmaat
5.0
Besonders. Dit was heerlik en rustig.
Des 2024
Enna R
Saam met vriende
5.0
Aangenaam. Rustige omgewing. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang. Die kamers was netjies, skoon en gemaklik. Pragtige tuin met swembad.
Des 2024
Johan V
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik, goeie selfsorg. Baie lekker gebly. Skoon, netjies en baie goeie diens.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bev Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 8 Gerdine Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Toscana Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Gerdine Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2MTVmNzM5LWM4OTEtNGU5Ni04ZmU0LTYwZmQ5ZmFjOGVkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 8 Gerdine Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.99851 25.64606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang