Touch Of Class
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Claude Urban Drive, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Touch of Glass is geleë in Sedgefield, Wes-Kaap — 'n gebied wat veral bekend is vir sy bekoorlike restaurante, kuns- en handwerkwinkels, pragtige strande en ikoniese besienswaardighede soos die Sedgefield-lagune, Goukamma Natuurreservaat en Swartvlei-strand.
Hierdie eiendom bied twee aparte selfsorgwoonstelle, elk met slaapplek vir tot 4 gaste. Elke eenheid is smaakvol gemeubileer met gemaklike beddens en en suite-badkamers, toegerus met 'n bad en stort of slegs 'n stort.
Die kombuise in beide woonstelle is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, ketel, mikrogolfoond, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe.
Bykomende geriewe sluit in 'n TV met DStv, WiFi, 'n eetarea, 'n gemaklike sitkamer, 'n privaat ingang en braaigeriewe.
Gaste kan ook see-uitsigte vanaf die eiendom geniet, wat dit die perfekte plek maak om te ontspan en die Tuinroete te verken. Of jy nou jou oggendkoffie drink of 'n sonsondergang geniet, die see-uitsig voeg 'n vreedsame en skilderagtige agtergrond by jou verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Micheal Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 69 Claude Urban Drive, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Touch Of Class het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Claude Urban Drive, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang