Telos @ Reitz
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 71 President Reitz Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Telos @ Reitz is in Westdene, Bloemfontein, geleë en is slegs 1.2 km van Mediclinic Bloemfontein af en 1.3 km van Mimosa Mall af indien u wil inkopies doen.
Verblyf bestaan uit 7 eenhede, geskik vir tot 22 gaste. Die eenhede wat aangebied word, sluit in die Deluxe Kamers, Standaard Gesinskamers, Standaard Selfsorg Kamers en die Uitvoerende Suite. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort.
Geriewe op die perseel sluit in veilige parkering en 'n braai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tiana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 108
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 71 President Reitz Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Telos @ Reitz het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 71 President Reitz Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang