Successfully reported

Tower of Pizza

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Christa C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Accommodation on the footslopes of the Drakensberg, lovely! The accommodation was clean and located in a lovely rural area on the footslopes of the Drakensberg. The staff and owner were very friendly, and breakfast and coffee were amazing! We needed a place to sleep while on a 3-day conference, and it suited that purpose excellently.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilonka
Tower of Pizza
Thank you, Christa, for taking the time to write this fantastic review!

Abraham V
1 nag
5.0
Apr 2025

Baie lekker rustig met gerieflike eetgeriewe. Ek het baie lekker gewoon by die Tower of Pizza. Dit was baie gerieflik dat daar 'n restaurant op die gronde is en dat mens nie nodig het om te ry om aandete te kry nie. Ontbyt wat ingesluit was by die prys was ook baie aangenaam. Die rondawel is ruim en gemaklik. Dalk die enigste nadeel is dat daar nie WiFi in die rondawel was nie. Maar die eienaars is werklik baie vriendelik en behulpsaam. Ek het 'n pap wiel gehad en was in die verleentheid toe my jack nie die voertuig hoog genoeg kon lig om die wiel te vervang nie, en toe nog meer toe my spaarwiel nie pas nie. Die eienaar het my gehelp met al hierdie probleme en ek kon met 'n voertuig in 'n goeie toestand weer die pad verder aanpak. Die Tower of Pizza is naby die Royal Natal Park geleë waar daar baie staproetes is, en is natuurlik die hoofrede om in die area te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren S
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Amazing. Everything was fantastic! Very neat and the staff were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilonka
Tower of Pizza
Thank you Warren for a fantastic review. Hope to see you again.

Angela A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Best time, nicest people, great food, wonderful views. It was beautiful. The staff were so friendly and helpful. Our accommodation was comfortable and Ilonka did the most. Thandi and Francina were always ready to assist between the restaurant and rooms. Only lack of WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ilonka
Tower of Pizza
Fantastic review. Thank you!

Willem B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lieflike plek, goeie diens en goed geleë. Definitief die geld werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilonka
Tower of Pizza
Baie dankie!

Stephen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Peaceful & convenient. Great location, really friendly & helpful staff, breakfast & dinner from the top shelf. Thanks to all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Good value for money. We had an amazing stay. The staff were very friendly and helpful, and the breakfasts were very tasty. We would have liked to be able to braai, but it wasn't a train smash as the restaurant serves delicious pizza.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman S
Kort verblyf
4.8
Des 2024

Goeie diens. Almal is vriendelik. Beste pizzas. Dit was my derde kuier en het dit net soos die vorige kere baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ilonka
Tower of Pizza
Baie dankie. Sien uit om jou weer te sien.

Carina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Netjies, vriendelike diens, heerlike kos. Rustige atmosfeer. Personeel vriendelik en behulpsaam. Die restaurant se kos is heerlik. Sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilonka
Tower of Pizza
Baie dankie, sien julle weer!

Roland D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Drakensberg Vreugde. Het in die Rondavel gebly en presies waarna ons gesoek het vir 'n ekonomiese opsie oor Paasnaweek. Ideaal geleë naby al die Noordelike Drakensberge bestemmings! Restaurant was baie lekker - Pizza perfection! Ontbyt wat ingesluit was, was ook baie smaaklik! Ons Rondavel was teenaan en het so 'n klein bietjie geraas rondom ±21h00 as die restaurant toemaak. Net 3x glase, borde, koppies in eenheid waar daar slaapplek is vir 4x - verskaf 4x. Mikrogolfoond in eenheid sal baie help (alhoewel die kombuis vir ons kos warm gemaak het). Gratis WiFi sal ook 'n bonus wees (miskien beskikbaar, nooit gevra nie?). Sal julle definitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilonka
Tower of Pizza
Baie dankie, Roland!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ilonka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 280
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 280
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wanhoop Farm, Northern Drakensberg, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf7c4212264aa01cbf7ce1ef7907525fbed18230cb55f2ae37fa1b91854d97c33ecb9c94d13e73d07a3363f50d21ada32ed8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Wanhoop Farm Northern Drakensberg 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.658557 29.047152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang