Successfully reported

Town Lodge Bellville

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Johan K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Baie goeie verblyf. Ons het baie lekker gebly, vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boitumelo M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Satisfied with the overall hospitality. It was a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shana V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Lovely stay for our weekend trip to Cape Town! It was lovely! We got to stay in the new rooms which were beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Puik. Baie lekker gebly, skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Clean facilities and friendly staff but would not say value for money. Very clean facilities, staff friendly. The rooms are just very small and feel that you do not get air. Breakfast very expensive at 200 per head.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jaco S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Baie aangenaam. Vriendelike diens, goeie waarde vir geld. Oor die algemaan 'n baie goeie ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Dit was 'n goeie oornagplek. Die kamers is netjies en die resturant ook. Etes was goed voorberei so wel as die ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard R
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2021

Die kamer bied ongelukkig net 'n slaapgerief met 'n televisie. Ons kuier het saamgeval met 'n volbespreekte hotel wat taamlik luidrugtig was. Dit sal onredelik wees om die hotel negatief te beoordeel gegewe ons kort verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mafu N
Kort verblyf
3.4
Okt 2021

Noise from guests at night, walls too thin. I could her everything from my neighbours. No one to help with bags. They couldn't handle large group at breakfast, shows unpreparedness. I won't stay with them again. I didn't get value for money at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Melanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Okt 2021

Aangename blyplek. Heerlike blyplek, net onaangenaam dat ontbyt nie ingesluit is by die prys nie, al noem die webtuiste dat dit wel is.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Reservations
Team Town Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 344
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 344
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 344
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 202 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Corner Willie van Schoor Avenue and Mispel Road, Bellville, 7536, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bb637760a893fb5ebabecc1dc9d6d0377f7c3443424b60ab5f74e55c250c9dc3420d696afeeeb48d9bcd01e3b52e8764152?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 344 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Corner Willie van Schoor Avenue and Mispel Road Bellville 7536 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.8838392 18.634013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang