Town Lodge Johannesburg Airport
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 278 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Herman Road, Harmelia Ext 2, Germiston, 1613, Gauteng
- Vanaf R1 308 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Town Lodge Johannesburg Airport is 1 van 5 hotelle in die groep naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié stylvolle eiendom streef daarna om gehaltediens en gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers te bied.
Die hotel het 135 kamers met lugversorging, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort elk. Interverbonde gesinskamers is ook beskikbaar. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektriese kluis in elke kamer. Gratis WiFi word voorsien. Van die kamers is geskik vir gaste met gestremdhede.
Geriewe by die hotel sluit in 24 uur-ontvangs en -inklok, 'n daaglikse, volledige Engelse ontbyt, skemerkelkiekroeg, 24 uur-snoepmasjien vir peuselhappies en koeldranke, 'n wasgoed- en droogskoonmaakdiens en 'n raadskamer vir 10.
Die hotel is naby hoofweë en 'n lughawependeldiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Daar is 'n restaurant langs die hotel en die hotel is ook naby talle eetplekke, vermaakgeriewe en winkels. Dis stapafstand vanaf die gewilde Definitive Conferencing met plek vir 2 tot 220 afgevaardigdes.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Reservations
Team Town Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 50 Herman Road, Harmelia Ext 2, Germiston, 1613, Gauteng
- Gaste dink Town Lodge Johannesburg Airport het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 278 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Herman Road, Harmelia Ext 2, Germiston, 1613, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang