Successfully reported

Town Lodge Mbombela

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Justice M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent. The place is clean, service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Town Lodge Mbombela
Town Lodge Mbombela
Thank you so much for leaving us a 5-star review. It is much appreciated. Have a good week and I hope to welcome you back soon. Kind regards

Mnr H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie vriendelike en hulpvaardige personeel! Baie lekker gebly, ideaal geleë in Mbombela.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Town Lodge Mbombela
Town Lodge Mbombela
Goeie dag, Baie dankie vir die 5* review wat u vir ons gelos het. Ek hoop ons sien u gou weer. Veilig reis vir volgende keer. Groete

Kathleen Sherene G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Tevrede, dankie. Het baie min tyd daar spandeer - geen probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reservations Team Town Lodge Mbombela
Town Lodge Mbombela
Goeie dag, Baie dankie dat u vir ons u (review) gelos het. Ek waardeer dit vreeslik. Ek hoop ons sien u gou weer. Groete Bestuurder Town Lodge Mbombela

Louis M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Baie lekker dankie. Baie lekker gekuier, dankie. Veiligheid. Ek sien daar is 'n stukkie van die omheining voor die lodge wat weg is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Town Lodge Mbombela
Town Lodge Mbombela
Goeie dag, Baie dankie vir die 5* review wat u vir ons gelos het. Ons het die heining laat regmaak. Ek hoop ons sien u gou weer en veilige reis vir volgende keer. Groete

Stefan V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jan 2024

Luukser as Roadlodge en 'n heerlike verblyf. Hoe aangenaam! Baie gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Reservations Team Town Lodge Mbombela
Town Lodge Mbombela
Hi Stefan, Baie dankie vir die 5* review wat jy vir ons gelos het. Ek hoop ons sien jou gou weer. Veilig reis vir volgende keer. Groete Lona Poisson-Viljoen

Petra T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Ideale ligging om Innibos by te woon. 'n Klein yskassie in die kamer sal ideaal wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reservations Team Town Lodge Mbombela
Town Lodge Mbombela
Hi Petra, Baie dankie dat jy vir ons 'n review gelos het. Ons werk aan die yskaste in die kamers. Jy is tot dan baie welkom om iets in die kombuis se yskas te los. Dit is baie veilig en daar is altyd iemand by die hotel wat vir jou kan oopsluit. Ek hoop ek sien jou gou weer. Veilig reis vir volgende keer. Groete Lona Poisson-Viljoen Bestuurder Town Lodge Mbombela

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reservations
Team Town Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 224
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 224
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 224
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 212 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Madiba Drive Corner Koorsboom Streets, Just off N4, Mbombela, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae305eac4d1c3e8f0b2817a0acc22acdb1442a39552d6672332da71f6298f81a4be6ea539765d327101b7bf51d3ad460f4ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 223 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 50 Madiba Drive Corner Koorsboom Streets Just off N4 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.477405519511 30.968502628574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang