Town Lodge Menlo Park
- Kapasiteit: 212 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 50 Atterbury Road Corner Klarinet Road, Menlo Park, Pretoria, 0102, Gauteng
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Town Lodge Menlo Park is in die luukse buurt, Menlo Park, in Pretoria geleë.
Die hotel het 106 kamers waaronder 'n aantal kamers met lugversorging, dubbel- of 2-enkelbeddens en elk met 'n en suite-badkamer wat 'n stort het. Daar is ook skakelkamers wat vir gesinne geskik is. Ander geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis in. Daar is WiFi op die perseel en sekere kamers is ingerig vir gaste met fisiese gestremdhede.
Daar is 'n hotel op die perseel wat verseker dat gaste nie eens van die perseel af hoef te gaan nie. Hotelgeriewe sluit veilige parkeerplek, 24 uur-ontvangs, 'n swembad en 'n skemerkelkiekroeg in. Daar is ook snoepmasjiene met verskeie drankies en snoepopsies in.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Reservations
Team Town Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 50 Atterbury Road Corner Klarinet Road, Menlo Park, Pretoria, 0102, Gauteng
- Gaste dink Town Lodge Menlo Park het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 212 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 50 Atterbury Road Corner Klarinet Road, Menlo Park, Pretoria, 0102, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang