Town View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Roberts Road, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Town View bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 smaakvol gemeubileerde woonstelle wat in 'n veilige kompleks in die noordelike voorstad Clarendon in Pietermaritzburg geleë is. Die kompleks bied toegang tot die middestad, die Royal Show Grounds en Liberty Midlands Mall.
Elke woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en is toegerus met lugversorging, en 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek, afstandbeheertoegang en parkeerplek van die straat af vir besoekers.
Die kompleks is 3 km vanaf die middestad en Liberty Midlands Mall. Victoria Square-winkelsentrum is 600 m vanaf die kompleks, met winkels en restaurante.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Glenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 53 Roberts Road, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Town View het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Roberts Road, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang