Successfully reported
+9

Trailblazer Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 St Blaize Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Trailblazer Cottage bied semi-selfsorgverblyf wat deel uitmaak van die eienaar se hoofhuis in Mosselbaai. Dit is naby die vuurtoring en die St. Blaize-voetslaanroete wat na 'n gewilde koffieplekkie in die vuurtoring lei.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Die eenheid het 2 rusbanke, 'n platskerm-TV met Netflix en WiFi. Die skuifdeur bied toegang tot die privaat stoep wat stoepmeubels en braaigeriewe het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gawie G
Saam met lewensmaat
5.0
Goed geleë en mooi. Verblyf is netjies en skoon. Het lekker daar gebly.
Okt 2025
Marietha H
Saam met lewensmaat
5.0
Het gevoel soos "home away from home". Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer daar gaan bly a...
Sien meer
Okt 2025
James V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende oornag geriewe. Baie lekker gebly. Was net opsoek na oornagplek met veilige parkering. Trailblazer Cottage het meer as voldoen met ruim ve...
Sien meer
Sep 2025
Nwabisa C
Saam met lewensmaat
5.0
Thoroughly impressed. Our stay was very pleasant. We were quite impressed by the level of detail - our host literally thought of everyt...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Merilyn M
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant and comfortable. The stay was pleasant and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

June Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 55 St Blaize Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Trailblazer Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 St Blaize Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60c3c9f6ea9b3cc289ed40b4e21cf9a386e914b393c0810fb31eff8c4fbe7feff894149c3620aa653df3b31f718f3a597925?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 55 St Blaize Street Linkside 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1866387 22.1501356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang