Successfully reported
+17

Trails End Tiny Home

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Seaview Road, Trails End, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Trails End Tiny Home is aan die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied 'n unieke eko-vriendelike selfsorg-ervaring op wiele in 'n natuurlike inheemse kusbos op 'n privaat natuurlandgoed. Dit is 'n ideale opsie vir 'n absoluut rustige wegbreek omring deur bome.

Hierdie klein huisie is knus en kan 2 gaste op 'n slag akkommodeer. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n solderruimte en is ingerig met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en kompostoilet is beskikbaar in die badkamer wat op die onderste vlak geleë is. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie mobiele eenheid beskik ook oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie area sluit ook 'n knus sitplek in.

Deur die skuifdeur is daar 'n sonnige patio met buitesitplek wat 'n ideale plek is vir óf 'n oggendkoffie óf 'n skemerkelkie terwyl jy die omliggende natuurlike uitsigte bewonder.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Will F
5.0
Peaceful, comfortable and energising. Within nature, calming and invigorating! My second stay here, it's quiet away from the noise, com...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Jaco G
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful and relaxing. Had a lovely stay at Tiny House. Was able to go for a walk in the area and enjoy nature. Abundant birdlife, giv...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Dr Hayley H
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional experience. Cleverly designed, compact and cute! In a private nature reserve. Peaceful with trees all around. So special fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Elandre K
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker. Baie lekker. Natuur was mooi.
Des 2024
Erica B
5.0
For the open-minded. Absolutely delightful. Excellent value for money. What a lovely, fun stay in the most scenic of places! The tiny h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

SanMari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Upper Seaview Road, Trails End, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Gaste dink Trails End Tiny Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Seaview Road, Trails End, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24667a142ab4d3ded13cd62b60de97c2aff8d8518b433492e30e4da55c4e3d966030d75a3a79de457940718760e7075bbd47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Upper Seaview Road Trails End 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.003149860443 25.497429581545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang