Tranquil Family Home
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Duet Close, Rosendale, Cape Town, 7435, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Tranquil Family Home is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Rosendale in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Dit is die perfekte beginpunt vir gaste om Kaapstad en sy omgewing te verken en te geniet.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 5 gaste in 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en 'n kaggel, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed het. Beide slaapkamers het badkamers met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste gedeelde badkamer het 'n bad, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n binnenshuise braai, 'n voorstoep met 'n eetarea en 'n privaat tuin geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, met Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 28 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
2.8/5
Tyler Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 10 Duet Close, Rosendale, Cape Town, 7435, Wes-Kaap
- Gaste dink Tranquil Family Home het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Duet Close, Rosendale, Cape Town, 7435, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang