Tranquil Sunsets
Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Tygerberg Country Estate, Shere, Pretoria, 0081, Gauteng
-
Vanaf
R1 800R1 260 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Tranquil Sunsets is in die Tygerberg Country Estate in Pretoria geleë en bied 'n ideale toevlugsoord omring deur 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede.
Die pragtige kothuis het slaapplek vir 3 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke. Toegang tot gratis WiFi en 'n TV met toegang tot Netflix is beskikbaar.
Gaste kan die uitsigte op die patio wat oor die tuin uitkyk geniet. Veilige parkeerplek word regdeur hul verblyf voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is Hazeldene Square 2 km ver, en Boschkop Driving Range is 3,5 km ver. Die eiendom is naby die Step-Down-hospitaal, Abbots College en Curro School.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mariette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 41 Tygerberg Country Estate, Shere, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Tranquil Sunsets het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Tygerberg Country Estate, Shere, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang