Tranquility
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 7 Barnstable Road, 5 Tranquility Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Tranquility is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Southbroom, KwaZulu-Natal. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.
Dié woonstel op die grondverdieping het slaapplek vir 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n bababedjie is op versoek beskikbaar. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die kamer het ook 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n braai, 'n gedeelde swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Dean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Barnstable Road, 5 Tranquility Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Tranquility het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 7 Barnstable Road, 5 Tranquility Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang