Successfully reported

Tranquility

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Danie G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Fantasties. Baie lekker gebly, goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abuhurairah A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Great stay. Everything that was needed was readily available. The place is clean and the view is great. Will definitely use again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Saligheid, net 'n klipgooi weg van baie aktiwiteite. Ons is hartlik ontvang en tuis laat voel deur Anton. Hy was 'n uitstekende gasheer en het ons hondekinders ook in ag geneem deur die ingangshek verder vir hulle te beveilig. Die plek is veilig, rustig en ideaal vir 'n wegbreek. Sal dit hoog aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Lekker. Beste waarde vir geld. Baie luuks en alles is daar wat jy wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annecke A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Tuis. Dit was lekker om na 'n dag uit terug na 'n netjiese plek wat tuis voel. Ons was ook dankbaar dat ons hondjie veilig daar kon wees. Dankie, Anton, vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Huibrie J
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Heerlik gebly. Sal beslis weer kom. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie H
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Vriendelike ontvangs, skoon en veilig met alles wat jy nodig het. Verblyf was lekker, gerieflik en skoon. Dit was baie goed toegerus vir self-catering met braai geriewe. Die eetgerei het ook genoeg voorsiening gemaak en daar was 'n braai rooster en braai gereedskap. Die plek is petvriendelik, maar klein hondjies sal deur die tralies van die hek kan kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Sal weer daar bly. Ja, baie. Dit was baie netjies en skoon. Baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk O
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Aug 2025

Fantastiese troeteldier vriendelike plek. Absoluut! Die gasheer was ongelooflik vriendelik en het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Alles was netjies en skoon. Ons kon vir niks meer gevra het nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 970
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 970
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 970
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Essenhout Avenue, Hartenbos Heuwels, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7141b0cb344e5dee0963b550bed149429d61451afb302893e30fc83873c9e8dd88ac17dcf9b949c389c81218b5b660b531e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 55 Essenhout Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123150264255 22.098345609757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang