Successfully reported
+39

Tranquility Dome @ Pom' Gratz

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R316, Portion 493 of the Farm 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tranquility Dome @ Pom' Gratz is 'n unieke en eko-vriendelike toevlugsoord wat selfsorgverblyf op 'n skilderagtige plaas naby Tesselaarsdal bied. Omring deur renosterbos en granaatboorde, is hierdie off-the-grid heiligdom ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Dié koepel het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort en waterlose toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe en beskik oor 'n sitarea.

Die eenheid lei na 'n lieflike dek met 'n hangmat, bad en privaat braaigeriewe wat uitkyk oor die plaas. Die plaas beskik oor 'n labirint, perfek vir diegene wat dit geniet om te verken. Gaste kan ook rustig deur die Renosterbos stap of fietsry om die eiendom, en die rustige natuurlike omgewing ten volle benut.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R316, Portion 493 of the Farm 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tranquility Dome @ Pom' Gratz het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R316, Portion 493 of the Farm 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fa793392b4b4c7941f35b9673e15bf43372292d59522b343852bf5e5b03a897b3d51b8168950f9dc4527fe28f6562314061?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 R316 Portion 493 of the Farm 811 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367016789557 19.5436068125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang