Tranquility in the Meadows
- 
            
            
                Kapasiteit: 10 persone
                                                        
                                            
 8 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Woodcutters Close, The Meadows, Hout Bay, Cape Town, 7908, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
            Tranquility in the Meadows is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis in Houtbaai, 'n kusvoorstad van Kaapstad. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n kinderbed, terwyl die derde slaapkamer ingerig is met 'n driestapelbed, met 'n dubbelbed onder en 'n kinderbed bo. Die gastebadkamer het 'n stort oor die bad. Daarbenewens is daar 'n dubbelslaapbank in die leefarea.
Die leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel op die onderste vlak in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond.
Buite kan gaste in die tuin ontspan, 'n verfrissende swem in die swembad neem of in die houtvuur-warmbad ontspan, en die kinders die speelarea laat geniet. Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkering.
Die eiendom is 2.5 km vanaf die beste strande, insluitend Llandudno, Camps Bay, Clifton Beach en Sea Point Promenade. Dit is ook 1 km vanaf Fish on the Rocks, Chapman's Peak Drive, Hout Bay Beach, World of Birds en Clay Café Hout Bay, en binne loopafstand van Hout Bay Vineyards.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Woodcutters Close, The Meadows, Hout Bay, Cape Town, 7908, Wes-Kaap
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 10 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 8 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Woodcutters Close, The Meadows, Hout Bay, Cape Town, 7908, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang