Successfully reported

Tranquility Sea Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Kaycey T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

We had an awesome stay. We had an absolutely nice time where we stayed beautifully and clean. We received a warm welcome and had a really nice family time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Highly recommended! On arrival, welcomed by the owner and shown around, the place is so clean, winter bedding so it's very warm, everything you need is on site. Close to the beach and amenities. The area of the place is in a very safe location; families can take walks if they want to without feeling intimidated. DStv/WiFi. Amazing in all ways. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Paradys! 'n Paradys van plekkie en sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marchell H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Baie lekker en veilig. Hi ja ek lekker gebly daar was lekker plek om oor te slaap sal weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonore S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ons kuier het ons verwagtinge oorskryf. Gasheer was alte oulik en vriendelik. Wow ja, baie beslis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theodor
Tranquility Sea Cottage
Hullo Leonore, Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer…. Baie dankie dat julle as gesin ons cottage so netjies gelaat het… Vriendelike groete… Theo

Chris H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

'n Classy act met uitstekende waarde vir geld! Dit was 'n uitsonderlike verblyf -- 5 ster al die pad. Alles is van goeie kwaliteit, keurig en baie aandag aan detail; vir enige denkbare behoefte word voorsien. Theo en Wendy was uitstekende gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theodor
Tranquility Sea Cottage
Goeie middag Chris, Baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit baie. Dit was ‘n plesier om julle te huisves…. Dankie dat julle alles netjies gelaat het. Geseënde naweek vir julle. Vriendelike groete, Theo & Wendy

Manie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Best ever. Wonderful place to stay with 5 star treatment by owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theodor
Tranquility Sea Cottage
Goeie middag Manie, Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer jou terugvoering baie… dit was ‘n plesier om julle te huisves en ook dankie dat julle ons plekkie so netjies gelaat het. Vriendelike groete Theo & Wendy

Annamarie S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlike verblyf in Dana Baai! Ons het 'n ongelooflike tyd gehad. Die plek was mooi, netjies, skoon en het oor alles beskik wat ons nodig gehad het. Baie dankie aan Theo en Wendy!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Newton B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Verruklik! Die Kaapse geel verwers het ons vermaak met sang en bedrewendheid. Die verblyf doen sy naam gestand en meer. Verblyf voldoen aan alle behoeftes en luukshede is toegevoeg. Ons sal dit met graagte aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Theodor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Grata Street, Dana Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23RwKASXXJYpbMrFu1FBqFMODcuVwvokJNaeWDh1NmADyotpnC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 78 5 1 5 31 Grata Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197930781543 22.027158115939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang