Successfully reported
+75

Tranquility Self-Catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Nachtigal Street, Lüderitz, Karas
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tranquility Self-Catering is geleë in die hartjie van die skilderagtige kusdorp Lüderitz, geleë in Namibië se skilderagtige Karas-streek. Hierdie rustige toevlugsoord bied maklike toegang tot die dorp se besienswaardighede, strande en ryk geskiedenis, wat dit 'n ideale plek maak vir besoekers wat beide gerief en rustigheid soek.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid eenhede, elk gemeubileer met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Elke eenheid beskik ook oor 'n kombuisie, volledig toegerus met alle nodige eetgerei en breekware, 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Bykomende geriewe sluit in 'n gedeelde braai-area, WiFi en nog baie meer, wat 'n ontspannende en aangename verblyf verseker. Parkering is op straat beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Henri K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Beste gasvrou. Ja, baie lekker gebly en sal dit aanbeveel.
Okt 2025
Gerhard B
Saam met lewensmaat
5.0
Regte atmosfeer en waarde. Beste gastehuis wat ek ervaar het in Namibië. Gasvrou was beiderhand vir enigiets.
Aug 2025
Ciska A
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Baie behulpsame en vriendelike gasheer. Die beste en grootste verwelkomingsgeskenk nog ooit ontvang. Baie gerieflik, skoon, netjies en all...
Sien meer
Aug 2025
Helen L
5.0
Peaceful. Glorious. Quiet. This is a beautiful spot! Close to the nearby restaurants and the maritime museum, this place really amazed ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Louis D
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon en netjiese oornag stop in Luderitz. Ons familie groep van 6 mense het een aand oornag by Tranquility. Ons ontvangs was vriendelik en behulpsaam...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1 Nachtigal Street, Lüderitz, Karas
  • Gaste dink Tranquility Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Nachtigal Street, Lüderitz, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPAWFZCj4NFIcX7hBAbjsBOLqjpSPjCeUwIqUtfwduXAHGCzyJ3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 1 Nachtigal Street Lüderitz Karas 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.647516238156 15.152383446693
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang