Successfully reported
+58

Tranquility Ukuthula Self Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1140 Mooihoek Road, Ntabamoya Game Reserve, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Tranquility Ukuthula Self Catering is 'n pragtige vakansiehuis in die Ntabamoya-wildreservaat in die sentrale Drakensberge tussen Champagne Valley en Cathedral Peak. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n gesinswegbreek aangesien hierdie natuurreservaat 'n fotograaf se droom is met 'n oorvloed voëllewe en wild in 'n natuurlike akasia-landskap.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 lugversorgde en suite-slaapkamers asook 'n gastetoilet. Die ruim hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n in-kamer-bad en 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n bad, stort, wasbak en toilet in die kamer. Hierdie huis het ook 3 gemaklike draagbaars beskikbaar vir kinders op versoek. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim lugversorgde oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ysmasjien, menger, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar met wasgoedlyne in die binnehof. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Hierdie spasie deel 'n sentrale kaggel vir gaste om warm te bly gedurende die winter. Vir ekstra vermaak is gratis WiFi, legkaarte en leesboeke ook beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike voorstoep met 'n buite-eettafel, 'n ingeboude braai en 'n KolKol-warmbad, wat die perfekte plek is vir 'n ontspanne skemerkelkie in die aand. Boonop het hierdie eiendom 'n boma waar gaste saans om die vuur kan saamdrom. Gaste kan ook in die gemeenskaplike swembad afkoel terwyl hulle 'n braai geniet. Hierdie reservaat bied pragtige piekniekplekke en lieflike wandelpaaie. Hierdie reservaat laat gaste toe om 'n verskeidenheid wildsbokke, kameelperde, sebras, blouwildebeeste, elande, vlakvarke, en soveel meer te ervaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Melanie L
Gesin met tieners
5.0
Beautiful home with amazing hosts. What a beautiful home and absolutely stunning setting. The hosts were amazing, from leaving little g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Alexander E
Gesin met klein kinders
5.0
"Home away from home.". Woorde kan nie hierdie plek beskryf nie. Dit is 'n pragtige huis met 'n wonderlike uitsig. Die eienaars het baie moeite gedoen...
Sien meer
Jun 2025
Johnathan T
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike wittebrood-begin met die beste gashere! Fantastiese begin vir ons wittebrood! Robbie en Alta het ons bederf met 'n wildsbesigtigingsrit waa...
Sien meer
Mei 2025
Francois L
Gesin met tieners
5.0
Excellent stay! Beautiful accommodation with magnificent views. Really is "tranquility"! The game is at your doorstep every morning and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Gerhard S
Gesin met tieners
5.0
Fantasies. Dankie aan Alta en Robbie, die eenheid is baie mooier as die foto's. Daar is wild reg op jou voorstoep terwyl jy lekker braai. Alles wat jy...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1140 Mooihoek Road, Ntabamoya Game Reserve, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tranquility Ukuthula Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Inrolstort
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1140 Mooihoek Road, Ntabamoya Game Reserve, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a93be26135b030121d73de1a26484ef2611c183a01f3b140cf8ae9aa7cb08f9cc7a2c90b50218d0a5635c24891953b8fbb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 1140 Mooihoek Road Ntabamoya Game Reserve 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.871920339045 29.449133519919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang