Tranquille Haven - Serene Escape in Franschhoek
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Paris Crescent, Franschhoek, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Tranquille Haven - Serene Escape in Franschhoek is 'n pragtige selfsorg-eenheid, ideaal vir sakereisigers of 'n paartjie se wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte beddens, en hul en suite-badkamers is toegerus met 'n toilet, stort en wasbak. Die slaapkamer op die onderste verdieping maak oop na die swembadarea, terwyl die slaapkamer op die boonste verdieping spog met skouspelagtige uitsigte op die berge. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-sitkamer vloei naatloos na 'n plonspoel, wat 'n rustige binne-buite-ruimte skep, en beskik oor 'n slim-TV, DStv en stromingsdienste vir gaste se vermaak. 'n Kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien en skottelgoedwasser vir ekstra gerief.
Sentraal geleë in die hartjie van die Kaapse Wynlande, bied die eenheid maklike toegang tot wynproe, die Franschhoek-wyntram, plaaslike markte, restaurante, kunsgalerye en staproetes. Met 'n privaat ingang, gratis veilige parkering, 'n swembadarea en 'n patio met 'n gasbraai, kan gaste 'n gemaklike verblyf geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 17 Paris Crescent, Franschhoek, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Paris Crescent, Franschhoek, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang