Successfully reported

Trappieskop

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Andre R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Oornagverblyf en route N1. Goeie bekostigbare en veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A delightful cottage, full of cute knick knacks and the like. A delightful old cottage, the caretaker was very friendly and informative about the town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal beslis weer tussen die ou geskiedenis wil bly. Ons is baie vriendelik deur André ontvang en hy het vir ons alles in die eens Nagmaalhuisie gewys. Alles was skoon en netjies. Ons het net oornag, dit was baie koud, maar die verwarmer, warm water en warm bed was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Trappieskop
Dankie Hanlie, ons is altyd bly wanneer gaste ons Karoo juweeltjie geniet en waardeer.

Errol K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stop over for the night on the way to Worcester. It is a lovely old place. Peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
1 nag
5.0
Jan 2025

Uitstekende, hartlike akkommodasie. Ek was aangenaam verras met die uiters netjiese, skoon en gemaklike akkommodasie. Die hartlikheid en detail waarmee die huisie gedekoreer is, is opvallend, en veral die baie toepaslike koffietafelboeke het my onmiddellik verwelkom. Baie dankie vir 'n onvergeetlike kuier, sien julle beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Loved it. Very nice! Just hot. Maybe an extra loose fan?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons is absoluut mal oor Trappieskop en geniet elke oomblik daar. Ek en my vrou se vierde verblyf by Trappieskop. Weereens 'n fantastiese ondervinding vir ons!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Trappieskop
Dankie, ons is bly julle het by ons vertoef op julle reis. Geniet julle omsweeringe en ondervindings.

Gia B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Very satisfied, good value for money. Has everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Woutrine F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Baie vriendelike eienaars. Dit was 'n aangename ervaring.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 254

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 540
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 540
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 540
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Rawstorne Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea2a7ff10f1ad7cbf5fe40b66b9f8d0e78ce2b493c11d6d42e4fc8a1da9d025261563b303447af426c34166d62aa08160f2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 6 Rawstorne Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 11:00-22:00 10:00 -31.069456 24.439761
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang