Successfully reported
+11

Trappieskop

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Rawstorne Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Vanaf R540 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Trappieskop bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n historiese 'nagmaal huis'-kothuis, vernoem na die koppie of heuwel vanwaar panoramiese uitsigte oor die area geniet kan word. Dit is sentraal geleë in die klein Karoodorpie Hanover in die Noord-Kaap, waar die N1 en N10 mekaar kruis.

Die huis het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n dubbelkamer met 'n verwarmer en elektriese kombers. 'n Enkelbed is beskikbaar vir gaste wat nie 'n bed deel nie. In ooreenstemming met ons groen-eko-beleid word linne nie gestryk nie.
Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met eetgerei, breekware, 'n yskas, stoof, skottelgoedwasser en 'n mikrogolfoond.

Bykomende kenmerke sluit braaigeriewe, 'n TV met Openview, gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 1 voertuig sonder 'n sleepwa in. Daar is goeie restaurante, wegneemete-winkels en supermarkte.

Die huis het 'n groot tuin en troeteldiere is welkom indien dit gereël word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Andre R
Saam met lewensmaat
5.0
Oornagverblyf en route N1. Goeie bekostigbare en veilige verblyf.
Okt 2025
John W
Saam met lewensmaat
5.0
A delightful cottage, full of cute knick knacks and the like. A delightful old cottage, the caretaker was very friendly and informative...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Hanlie D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer tussen die ou geskiedenis wil bly. Ons is baie vriendelik deur André ontvang en hy het vir ons alles in die eens Nagmaalhuisie gewys. ...
Sien meer
Aug 2025
Errol K
Saam met lewensmaat
5.0
Stop over for the night on the way to Worcester. It is a lovely old place. Peaceful and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Andre B
5.0
Uitstekende, hartlike akkommodasie. Ek was aangenaam verras met die uiters netjiese, skoon en gemaklike akkommodasie. Die hartlikheid en detail waarme...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 254

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 6 Rawstorne Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink Trappieskop het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 540
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 540
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 540
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Rawstorne Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea2a7ff10f1ad7cbf5fe40b66b9f8d0e78ce2b493c11d6d42e4fc8a1da9d025261563b303447af426c34166d62aa08160f2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 6 Rawstorne Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 11:00-22:00 10:00 -31.069456 24.439761
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang