Travellers Nest Guest house
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 262 Buffalo Road, Hennopspark, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Travellers Nest Guest House is sentraal geleë in Centurion en bied gehalteverblyf wat ideaal geskik is vir 'n gesin, groep vriende, sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Dit is in 'n boomryke woongebied naby Centurion Mall en die Centurion Gautreinstasie geleë.
Travellers Nest beskik oor 16 en suite-slaapkamers waarvan 6 selfsorggeriewe het. Elke kamer het 'n TV met 'n DStv-gasvryheidsruiker. 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi in en om die instansie.
Elke kamer het 'n privaat ingang wat na die swembad en Lapa lei. Die Lapa het braaigeriewe wat 'n gasbraai en 'n Weber insluit vir diegene wat houtvure verkies.
Daar is veilige parkeerplek vir gaste se voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Patrick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 262 Buffalo Road, Hennopspark, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Travellers Nest Guest house het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 262 Buffalo Road, Hennopspark, Centurion, 0157, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang