Successfully reported
+23

Traveller's Rest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Wildevy Road, Reebok, Little Brak River, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Traveller's Rest is in Kleinbrak-RIvier in die Wes-Kaap. Mosselbaai is net 20,7 km van hier af en gaste kan staat maak op die wonderlike gasvryheid van die eienaar.

Die Bliss-kamer is in die eienaar se huis en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, 'n waaier, WiFi en 'n TV met Netflix en ander stroomkykkanale. Die eenheid het ook sy eie privaat ingang en 'n stoep. Gaste moet hul eie DStv App gebruik om te stroom.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Aktiwiteite in die area sluit hengel, voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry, die Groot 5, wynproe, wildritte, begeleide stappies en swem in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marilyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 6 Wildevy Road, Reebok, Little Brak River, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Traveller's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Wildevy Road, Reebok, Little Brak River, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6egRsbkgFXe0HQUQhebe2hZBactXfghfMdgN8U2Jj88U4Lus11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 6 Wildevy Road Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.070372638639 22.173133885808
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang