Successfully reported
+40

Tree Aloe Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Reservoir Road, St Francis Bay Village, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tree Aloe Gastehuis is 'n eksklusiewe gastehuis wat 2 individueel ingerigte eenhede in St. Francisbaai bied. Die gastehuis spog met pragtige uitsigte oor die tuin en is ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie soek.

Die eenhede beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos haardroërs, badhanddoeke, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv en Netflix. Elke eenheid het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n badkamer met 'n stort. Aloe Cottage en Moonglow het kombuisgeriewe.

Maak gebruik van die gratis WiFi of bederf jouself met die pragtige uitsigte vanaf die gemak van jou balkon. Tree Aloe Gastehuis bied ook 'n oulike tuin wat perfek is vir pieknieks of vir kinders om te speel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lynette E
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was lovely, so beautiful, so neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Lindy V
Saam met lewensmaat
5.0
We had a wonderful, comfortable stay with everything we might need. Love St Francis and looking forward to visiting again and staying o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Sebastian M
Besigheidsreis
5.0
Awesome! Such a wonderful stay, very relaxing and comfortable. WiFi wasn't great, but we didn't really have a need for it. I can imagin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Marlene D
Besigheidsreis
5.0
Awesome and comfortable. My definite stay when travelling.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Lorraine M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie nice. Baie lekker. Wow, sal dit weer doen as ek moet. Die stilte was asemrowend.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 15 Reservoir Road, St Francis Bay Village, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tree Aloe Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Reservoir Road, St Francis Bay Village, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9680def6aaeacece3ca6541d0af81bd5de8f6ea72a97cb57eea37ac8416e09fff6cd2b7421fd350acfc7c26ff69e699801fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 15 Reservoir Road St Francis Bay Village 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.165737564656 24.823359498148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang