Tree House
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Rose Road, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in Houghton Estate en omring deur welige groen, bied Tree House selfsorgverblyf, ideaal vir 'n paartjie of vriende wat 'n afgesonderde wegbreek nodig het.
Die knus kothuis bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kothuis beskik oor 'n kombuisie met 'n ministoof en oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n sentrale eetkamertafel met stoele. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n aangewese werkruimte en toegang tot gratis WiFi.
Buite kan gaste die gedeelde tuin, buite-eetarea en vuurput geniet. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Rosebank Mall 4.9 km weg en die Johannesburg Botaniese Tuin is 9.1 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Mei-Shan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 20 Rose Road, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Rose Road, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang