Tree Orchid Sand
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 17 Waterbok Avenue, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Tree Orchid Sand bied gerieflike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Polokwane. Die eiendom is gerieflik naby winkelsentrums, stadions, hospitale en skole geleë.
Dié eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea, kombuisie en leefarea. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die eenheid beskik ook oor 'n TV met Netflix, 'n etenstafel met sitplek vir 4 en gratis WiFi. Gaste kry ook onderdakparkeerplek op die perseel agter 'n elektriese heining.
Die eiendom is binne maklike bereik van geriewe in die area.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Waterbok Avenue, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 17 Waterbok Avenue, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang