Successfully reported

17 On Bird Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 281 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jaco C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goed gerus in skoon geriewe! Sal weer en weer hier bly in die toekoms. Baie netjiese akkommodasie. Perfek gewees na die lang dag se reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Baie gerieflik vir oorslaap. Ja, het lekker en oorgeslaap. Skoon. Netjies. Stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize V
1 nag
5.0
Jun 2025

Gemaklik en netjies. Baie lekker gebly. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Sal dit vir seker aanbeveel. Ek het my verblyf by 17 on Bird baie geniet! Die kamers is netjies, gerieflik en goed toegerus. Die ligging is sentraal en tog rustig, met 'n mooi tuin en veilige parkering. Die gasvryheid was uitstekend – vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Business overnight stay. This is not our first time staying at 17 on Bird Overnight, it's been several times now, we keep on returning due to the outstanding condition and service received.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

'n diamant op Beaufort. Mooi netjiese kamers en vriendelike ontvangs met lekker kos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Alles wat jy nodig het. Gemaklike kamer met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Beste verblyf! Die beste verblyf in Beaufort Wes! Baie mooi ligging, die swembad kyk uit op die bure se springbokkies en ganse. Braai-opsie in die aand is baie gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herkie B
1 nag
5.0
Jan 2025

Goed soos altyd. Baie lekker. Het verskeie kere daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 281

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fc942e3efc505f434302c13549a71dfbf8986c7f3e874ca0df0abf86542637a6af9176ce8fed160dc8d5b1bc7218a97777c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 281 5 1 5 17 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.347694444444 22.583888888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang