Successfully reported
+65

17 On Bird Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

17 On Bird Gastehuis, een van die oudste woongeboue in Beaufort Wes.

17 On Bird Guest House is maklik bereikbaar en geleë in 'n stil omgewing, wat dit 'n onvergeetlike ervaring maak vir die oordeelkundige toeris of sakeman. Kom ontspan in die skadu van groot peerbome, geniet skemerkelkies wat uitkyk oor Birdstraat, onmiskenbaar die mooiste straat in die Karoo

By 17 On Bird is ons trots op ons skoon en gerieflike oornagverblyf. Toeriste en Vakansiegangers kan sonder enige skroom boek, want uitstekende diens, 'n netjiese skoon en gemaklike bed met 'n warm bad/stort is ons waarborg.

Verblyf beskik oor 11 ruim kamers. Alle kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, TV met DStv-kanale, lugversorging en 'n yskassie. Daar is aparte kroeg en braaigeriewe vir gaste om van gebruik te maak terwyl hulle 'n ontspanne tyd om die swembad geniet. Veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit word ook voorsien.

Smaaklike etes is beskikbaar in die vorm van tradisionele etes soos skaapboud, skaapboud, hoenderpastei ens. 17 On Bird is ten volle gelisensieer en koeldrank bierwyne ens is beskikbaar by die hoofonthaal.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 281 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jaco C
Saam met lewensmaat
5.0
Goed gerus in skoon geriewe! Sal weer en weer hier bly in die toekoms. Baie netjiese akkommodasie. Perfek gewees na die lang dag se reis.
Sep 2025
Alida N
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflik vir oorslaap. Ja, het lekker en oorgeslaap. Skoon. Netjies. Stil.
Jun 2025
Marelize V
5.0
Gemaklik en netjies. Baie lekker gebly. Goeie diens.
Jun 2025
Bennie V
Besigheidsreis
5.0
Sal dit vir seker aanbeveel. Ek het my verblyf by 17 on Bird baie geniet! Die kamers is netjies, gerieflik en goed toegerus. Die ligging is sentraal e...
Sien meer
Jun 2025
Richard M
Besigheidsreis
5.0
Business overnight stay. This is not our first time staying at 17 on Bird Overnight, it's been several times now, we keep on returning ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 281

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 17 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink 17 On Bird Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fc942e3efc505f434302c13549a71dfbf8986c7f3e874ca0df0abf86542637a6af9176ce8fed160dc8d5b1bc7218a97777c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 281 5 1 5 17 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.347694444444 22.583888888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang