Treehouse @ Zinkwazibush
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Nov 2025 tot 20 Nov 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2701 Swartwitpens, Marloth Park, 0185, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 800R1 440 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Treehouse @ Zinkwazibush is 'n bekoorlike privaat-gastesuite langs die hoofhuis in Marlothpark. Dit bied ruim en luukse verblyf.
Hierdie suite bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer buite het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuisie buite is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee-en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n hangstoel en sitplek. Dit lei na 'n privaat boma met 'n Jacuzzi en braaigeriewe.
Daar is 'n privaat ingang en parkeerplek. Die verblyf het 'n hibriede sonkragstelsel wat krag aan die ligte, internet, sekere kragpunte en waaiers in die kamer voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 28
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 2701 Swartwitpens, Marloth Park, 0185, Mpumalanga
- Gaste dink Treehouse @ Zinkwazibush het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2701 Swartwitpens, Marloth Park, 0185, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang