Successfully reported
+26

Treetops Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Albert Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Treetops Guest House is geleë in Walmer, 'n stil, boomryke woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Ons bied 'n verskeidenheid bekostigbare en ruim verblyf-opsies wat geskik is vir elkeen se behoeftes, hetsy vir oorsese toeriste, gesinne of sakelui. Die gastehuis bied beide B&B en selfsorg-verblyf.

Elke ruim gastekamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Verder is elke kamer toegerus met 'n lessenaar, yskassie, mikrogolf, verwarmer, waaier, eetgerei, breekware, komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe, koekies, gratis WiFi en 'n groot verskeidenheid DStv-kanale. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar op die perseel.

Treetops Guest House is lekker sentraal ten opsigte van Gqeberha (Port Elizabeth) se snelweë en die lughawe. 'n Gratis pendeldiens is beskikbaar van die lughawe af indien dit vooraf versoek word. Die gastehuis is ook net 10 minute se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) se seekant, die Boardwalk Casino Complex, en talle restaurante en kroeë is maklik bereikbaar van hier af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Adele W
Besigheidsreis
5.0
Heerlik gebly en beveel Treetops Guest House beslis aan. Heerlik gebly. Beveel Treetops Guest House beslis aan. Ons het al 'n paar keer van Treetops g...
Sien meer
Sep 2025
Stan R
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable, clean, quiet. Was pleasant, comfortable and all we needed for the night.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Izanke D
5.0
Fantasties gebly. Netjies en skoon. Baie gefokus op klein details. Heerlik gebly. Baie netjies en skoon.
Jun 2025
Rebecca B
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely room. Great stay! Clean room and free shuttle to airport at 5 am! Perfect area too.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Adele W
Besigheidsreis
5.0
Heerlik gebly en beveel Treetops Guest House beslis aan. Heerlik gebly. Het vantevore ook hier bespreek en sal beslis weer bespreek. Beveel Treetops G...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 44 Albert Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Gaste dink Treetops Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Albert Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ac5d70ffd55e678699ede3c2785aa007679eb75f49ee46a6aa2f61932fe7acd30fd85cd299ec939118d28bab18ec1f88971?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 44 Albert Road Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978408 25.607495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang